Gemeenskap




Help die Tussenhuis, vra Coetzee

’N INWONER en ’n oud-raadslid van Oudtshoorn, Japie Coetzee, het onlangs geld wat hy met ’n dasseprojek ingesamel het asook kruideniersware aan die Irma Bruschi Tussenhuis op George oorhandig.Dié bekende huis in…


Water Warriors bring hoop

INWONERS en boere van die Ladismith-omge­wing was verheug toe ’n konvooi voertuie van die Water Warriors Ladismith Saterdag binnegery het. Hierdie keer egter het die Water Warriors meer as net…




Polisie se wekroep aan die kerke

GESINSGEWELD en geweld teen vroue het met die afgelope tyd se drie moorde in die Ladismith-omgewing die polisie ook na die kerke laat uitreik vir hulp.Ao Jannie Cederas, polisiewoord­voerder, sê:…