Oudtshoorn Polisie besoek hospitaal

Op 24 Maart 2021 het lede van die Oudtshoorn SAPD babadoeke aan die kraamsaal van die Oudtshoorn Hospitaal oorhandig. Die doeke is ’n skenking wat die SAPD op hulle beurt van Gift of the Givers ontvang het. Bewusmaking oor gesinsgeweld is terselfdertyd by die ongevalle-afdeling van die hospitaal gedoen terwyl pamflette ook daar uitgedeel is. Foto verskaf

Be the first to comment on "Oudtshoorn Polisie besoek hospitaal"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*