2020-matrieks hard aan die werk by Celebratio

Oestyd het aangebreek op die granaatplaas Celebratio tussen Oudtshoorn en Calitzdorp en vir die eerste keer werk 'n groep jongmense van die twee dorpe tydens die oestyd daar. Dié jongmense het almal verlede jaar matriek geskryf en kry met dié projek blootstelling aan die landboubedryf. Hier is hulle voor die pakstoor. Foto: Jan Ras

Be the first to comment on "2020-matrieks hard aan die werk by Celebratio"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*