Motorfietsryers gee komberse, warm klere

Motorfietsryers van regoor die Suid-Kaap het Sondag (16 Mei) warm klere en komberse aan inwoners van Gotlandhuis en Coronation Memorial Versorgingsoord vir Bejaades op Oudts­hoorn oorhandig. Hier is David Herring (heel regs agter), nasionale president van die Warlocks MC, en Freddie Lombaard (naasregs agter), voorsitter van die Christian Motorcycle Association, by personeel en inwoners van Gotlandhuis. Foto: Stefan Skapie Goosen