Polisieforum hou jaarvergadering

DIE Oudtshoorn Gemeenskapspoli­sieforum (GPF) se algemene jaarvergadering vind op Woensdag 28 Oktober 2020 by die Thusong Sentrum op die dorp plaas.

Die vergadering begin om 18:00.

Alle rolspelelers is welkom om dit by te woon.