Erfenis
Oudtshoorn-fees weer groot sukses
Deur Garnett Wicomb DIE 7de Erfenis Sport- en Kultuurfees van die Oudtshoorn Christelike Jeugforum (OCJF) wat die afgelope naweek op die Bridgton Sportgronde plaasgevind het, was soos die voriges…
Zoar vier 200ste verjaardag!
Christel Johannes (voor regs), voorsitter van die Zoar Kultuur- en Erfenisfees se reëlingskomitee, Saterdag tydens die fees saam met ander komiteelede en ander betrokkenes. Die foto is op die Zoar…
Erfenis ’n naweek lank gevier!
Deur Marlene Malan ERFENISDAG is vanjaar op Prins Albert ’n naweek lank gevier. Die meeste inwoners van die dorp het op die een of ander manier saamgetrek om ’n gemeenskaplike…
Verjaardag by Arbeidsgenot gevier
DIE volksdigter CJ Langenhoven se verjaarsdag is verlede Vrydag met die hys van die landsvlag en ’n kranslegging by Arbeidsgenot, sy eertydse woonhuis wat as museum op Oudtshoorn bedryf word,…
Kollig op St Johnstraat se sakebedrywighede
Bedrywig van toeka se dae af Deur Ilze-Mari Gründling ST JOHNSTRAAT het oor die jare baie veranderinge oorleef – soos die afname in besigheid nadat die volstruisveerbedryf in die vroeë…
Kollig op Baron van Reedestraat – die Goue Myl van Oudtshoorn
Deur Ilze-Mari Gründling Baron van Reedestraat op Oudtshoorn is die hooftoerismeroete op Oudtshoorn. ’n Gedeelte van die straat, met al Oudtshoorn se hotelle asook ’n paar gastehuise en verskeie restaurante,…
Fokus op Hoogstraat – een van Oudtshoorn se eerste strate
Deur Ilze-Mari Gründling Oudtshoorn is in 1847 vir die eerste keer deur die landmeter John Ford uitgelê as ’n dorp en een van die eerste strate was Hoogstraat. Altesame 476…
Museums ontvang bydrae van Departement Kultuursake en Sport
DIE Wes-Kaapse Minister van Kultuursake en Sport, Anroux Marais, het gister (1 Junie 2017) seremoniële tjeks aan nege Wes-Kaapse museums tydens die jaarlikse museumsimposium in Kaapstad oorhandig. Die CP Nel…
Oudtshoorn-soldate – Morris William Danzig
Nog ’n bydrae uit Reinderd Visser se fassinerende en voortgaande navorsing oor die Eerste Wêreldoorlog, wat onder meer ook die stories van mense van Oudtshoorn en omgewing…