Erfenis
Grondvog is sandsteen se grootste vyand
Deur Hilda Boshoff ’N SANDSTEENHUIS is gesog, dit het karakter, is eie aan Oudtshoorn en is wonderlik aangepas vir die warm somers, maar sandsteen vra dat sy eienaar hom ten…
Boomplaas se grot vertel eeue se geskiedenis
Deur Liesel le Roux DIE fasssinerende verhaal wat die Boomplaas-grot sowat 4 km vanaf die Kango Grotte vertel, was een van die interessanthede waaroor inwoners van Oudtshoorn, De Rust, Prins…
Die voorblad van Landbouweekblad van 5 Junie 1963
Outing to Cango Valley not to be missed
THE history of the Cango Valley and the influence of the area’s archeology on climate change are some of the interesting topics that will be explored during an outing to…
Versigtig met geysers, lugreëlaars ens
DAAR is min dinge wat ’n historiese huis of gebou in die Klein Karoo so kan mismaak as ’n geyser, satellietskottels of lugreëlaars wat so geïnstalleer word dat dit die aansig…
Heritage visit to De Rust
OVER 80 people attended a visit by the Southern Cape/Klein Karoo Heritage Forum to De Rust on Saturday 30 March. They included members of the Simon van der Stel Foundation…
Klipgeboue, sportterreine…
KERKSTRAAT strek vir bykans 4 km vanaf die westekant van Oudtshoorn na die ooste. Dié diverse straat loop deur ’n deel van Oudtshoorn se nywerheidsgebied, verby die brandweer, die Kerkstraat-swembad,…
Bewaring van hele gemeenskap se erfenis belangrik in ou dorpe soos hier
’N OPNAME van erfenisgeboue wat in die Groter Oudtshoorn gedoen moet word, sal in De Rust afskop. Dié nuus is bekend gemaak by ’n vergadering van die De Rust Heritage…
Moenie dié ou geboue sloop nie
Deur Liesel le Roux GEEN huis of enige struktuur wat 60 jaar of ouer is, mag gesloop word of enige veranderinge daaraan aangebring word sonder die nodige permit nie –…