Die voorblad van Landbouweekblad van 5 Junie 1962 verskyn in die 100 jaar-gedenkuitgawe wat nou te koop is: Op die voorblad is Julia Hanefeld met pluime wat in daardie stadium in die kleinhandel 45 sent elk gekos het, terwyl volstruisboere op Oudtshoorn nagenoeg R25 per voël verdien het.