Erfenis

De Rust Website Worth a Visit

DEFINITELY worth a visit is the De Rust Heritage Conservation Association’s very interesting and informative website: www.derustheritage.org.za The website has recently been significantly updated and includes a wide variety of…

Lees Verder

Baron van Reedestraat – die Goue Myl

Bekend ver buite dorpsgrense BARON VAN REEDESTRAAT, Oudtshoorn se eie “goue myl”, is wyd buite die dorp se grense bekend. Dit is nie net die begin van die roete na die wêreldbekende…



Van Markstraat tot Voortrekkerweg

VOORTREKKERWEG in Oudtshoorn is nie net ’n hoofroete deur Oudtshoorn en die tuiste van verskeie besighede en die Klein Karoo se grootste winkelsentrum, die Queen’s Mall, nie, maar ook ’n…


Groot Griep van 1918

HOE erg was die Groot Griep van 1918 op Oudts­hoorn? Die antwoord is dat dié epidemie wat in 1918 onder die wêreld se bevolking gemaai het, ook baie inwoners van Oudtshoorn…


Erfenis, wandeling en buffet

Deur Ilze-Mari Gründling ’N WANDELING deur die Calitzdorp Museum en tussen erfenisgeboue van die dorp maak vanjaar deel uit van die Stigting Simon van der Stel se algemene jaarvergadering en…


Gereed vir hangbrug

Deur Liesel le Roux DIE herstel van die historiese hangbrug oor die Grobbelaarsrivier in Kerkstraat, Oudtshoorn sal binne die volgende maande afskop, sê Johan Fourie, raadslid van die Groter Oudts­­hoorn…


’n Ryk geskiedenis

VOORTREKKERWEG, een van Oudts­hoorn se oudste strate en ’n hoofroete deur die dorp, was aanvanklik met die opmeting van die dorp in 1847 bekend as Markstraat. Dit is in 1938…