Panache Mackenzie gekies vir Eden landloopspan
Panache sal die Eden-span verteenwoordig by die Wes-Kaap landloopkampioenskappe wat op 12 September 2026 in Riversdal plaasvind.
Lees VerderPanache sal die Eden-span verteenwoordig by die Wes-Kaap landloopkampioenskappe wat op 12 September 2026 in Riversdal plaasvind.
Lees VerderAs hulle hierdie momentum kan behou, lyk die toekoms vir Oudtshoorn RFC besonder belowend.
Dit was ’n naelbytstryd waar beide spanne vasbeslote was om as wenners van die veld te stap.
Spanne van verskeie klubs het mekaar die stryd aangesê, met elke speler wat hul beste gegee het om hul span trots te maak.
Mark your calendar/Sit dit op jou kalender.
Van die pale dateer moontlik uit die 1980’s en is reeds sowat vier dekades in gebruik.
Oudtshoorn Munisipaliteit se goedgekeurde rolle en verantwoordelikhede van politieke strukture help om die onderskeid te verduidelik.
The Academy will hold its community launch on 5 September, with its first student intake starting on 7 September.
Volgens die Departement van Infrastruktuur sal huurders en verhuurders hier persoonlike advies oor hul regte en verpligtinge kan kry.
AfriForum se Oudtshoorn-tak het die eenheid en Cremer met hul prestasie gelukgewens.