Wat is CrossFit?
CROSSFIT in ses woorde: konstant gevarieerde funksionele beweging teen hoë intensiteit.Dit is ’n krag- en kondisioneringprogram wat insluit: oefeninge met gewigte, liggaamsgewigoefeninge, gimnastiekbewegings, hardloop, roei en fietsry. Elke dag wat jy…
Lees Verder