Hoofartikels

Welkom tuis mooie Mia

Die dag waarvoor Oudtshoorniete en die gesin van Mia le Roux, reeds lank wag, breek vandag aan as Mia Oudtshoorn toe kom. Die Mej Suid-Afrika Organisasie het Dinsdaggoggend 17 September,…

Lees Verder

Oakdale-toutrekspan Wêreldkampioen

Die 560 kg-toutrekspan van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, het skoonskip gemaak tydens die Wêreldkampioenskappe wat verlede Donderdag by die Alsenweg Stadion in Mannheim, Duitsland, begin het.Dit is die…


Kleuterskool voos gesteel

Katy le Roux, die skoolhoof van Katterjakkertjies Kleuterskool in Smartietown, is moedeloos na daar verlede Donderdag in die vroeë oggendure vir die soveelste keer by die skool ingebreek is.Le Roux…


Ma gaan borg vra

Die saak teen die ma van die sewejarige Ashwin Jonkerman van Korhaanlaan, Bridgton, wat op Sondagoggend (11 Augustus) dood in sy bed gevind was, nadat hy glo gaan slaap het,…


Ashwin-saak verander na moord

Die onverklaarbare dood op Sondagoggend 11 Augustus van die 7-jarige Ashwin Jonkerman, ’n leerder van De Villiers Primêr, word nou as ‘n moordklag ondersoek. Die Hoorn het verlede week berig…


Mia maak geskiedenis

Oudtshoorniete was Saterdagaand in ekstase toe Mia le Roux (28), oud-Struisie, as die nuwe Mej. Suid-Afrika gekroon is. Die spoggerige kroningsgeleentheid het by die SunBet Arena in Pretoria plaasgevind en…


Nuwe TOP 3 vir Oudtshoorn

Oudtshoorn se politieke landskap het die afgelope tyd opslae gemaak regoor Suid-Afrika, met die verkiesings van nie net een nie, maar drie nuwe ampsdraers. Oudtshoorn het hierdie week op televisie,…



Wat lê nou voor vir Oudtshoorn?

Die Oudtshoorn raad het die dorp gister (Donderdag 25 Julie 2024) sonder ’n burgemeester gelaat, nadat ’n mosie van wantroue teen Chris Macpherson, met 15 teen 8 stemme geslaag het….


Nuwe skutreëls ontstel

Inwoners van Oudtshoorn is ongelukkig oor die gewysigde besoektye van die Munisipale skut op Oudtshoorn. Die gewysigde ure is tydens ’n munisipale kennisgewing op 11 Julie in plaaslike koerante en…