Hoofartikels

Nuwe lewe vir ikoniese gebou

Die perseel op die hoek van Voortrekker- en Langenhovenweg wat bykans 100 jaar gelede die tuiste was van Suid-Afrika se heel eerste Amalgemated Ford-agentskap, kry eersdaags ’n splinternuwe gesig. Die…


’n Slang in die gras!

Soos die gesegde lui, is elke hond baas op sy eie werf.Vlooi, ’n Boston Terriër-teef het dié gesegde ter harte geneem en Vrydagaand 14 Februarie ’n pofadder die stryd op…


Buster kan huis toe kom!

Die Hoorn het Dinsdag op Facebook berig oor die Oudtshoorniet, Willem (Wappie) Pretorius, wat sy afgetrede snuffelhond, Buster, van Irak na Suid-Afrika wil bring, maar dat die koste bykans R100…


Groot skade na fratsstorm

Inwoners van Volmoed wat naby die kerk woon, asook inwoners van Kliplokasie het verlede Woensdagmiddag ’n nagmerrie-ondervinding gehad toe stormsterk rukwinde en hael ’n smal strook waar hulle wonings is,…




Oudtshoorn skole spog!

Die Klein Karoo se matrikulante van 2024 het saam met derduisendes oor die hele land heen Dinsdagoggend met groot afwagting hul uitlsae ontvang. Vir sommiges was dit ’n oomblik van…