Hoof Artikels

Kleuter verdrink in wateremmer

Kinders begrawe hul ouers en nie andersom nie, is woorde waaraan elke gemeenskap bly vasklou. Vir die  familie van Henzel Plaatjies (een jaar en 11 maande) van Anysberg buite Ladismith…



Ladismith steeds virusvry

Daar is geen bevestigde gevalle van COVID-19 in Ladismith nie. Volgens die hoof: rampbestuur, Wayne Robertson, vergader die dorp se rampbestuurspan drie keer per week en poog hulle om die…






Maak so vir ‘n COVID-19-toets

Maak so as jy simptome van COVID-19 het (soos koors, moegheid, keelseer, ‘n droë hoes, hoofpyn, oormatige slym, asemhalingsprobleme, diaree, braking) en dink dit is nodig dat jy op Oudtshoorn…


COVID-19: Inperking begin

Inperking: 26 Maart 23:59 tot 16 April 23:59 Gesigsmaskers was vandeesweek baie meer sigbaar op straat terwyl inwoners toegesak het op Oudtshoorn se supermarkte en apteke vir aankope voor die…