Foto van die week








Foto van die Week: 2 Augustus 2024

Inwoners van die Klein Karoo en omgewing het behoorlik gebewe Woensdagoggend. Volgens die iWeathar-weerstasies het die kwik op plekke tot onder vriespunt gedaal. Hier is van die weerstasies se temperature…