Mia le Roux, Mej. Suid-Afrika en Oudtshoorn se liefling, het vir Kieter & Kat verlede week geïnspireer om ook op 7 September aan die 2de Katskou in Oudtshoorn deel te neem.
Die skets is spesiaal vir Mia gemaak, en tesame met die mooiste handgemaakte kaartjie aan Mia gestuur deur Janien. Skets: Janien Müller
Kieter & Kat: 23 Augustus 2024
