Foto van die week: 11 Oktober 2024

Robert Brown, een van van KKS se produsente, se 12-jarige dogter, Celia, het hierdie pragfoto teen skemer geneem toe sy en haar pa deur hul uielande in die Touwsrivier omgewing gestap het. Sy het met die einste foto die KKS kalender fotokompetisie vir 2024 gewen. Lees meer oor 2024 se saadproduksie pryswenners op bladsy 6 en 7. Foto: Celia Brown