Foto van die Week: 4 Oktober 2024
’n Dubbele seëning vir Oudtshoorn het Maandag na die reën oor die dorp verskyn. Maandag was besonder koud, en almal moes na hul winterbaadjies in die lente gryp. ’n Ligte lagie sneeu het ook oor die Swartberge geval. Foto: Kristie Potgieter, De Zeekoe