Foto van die week
Foto van die Week: 2 Augustus 2024
Inwoners van die Klein Karoo en omgewing het behoorlik gebewe Woensdagoggend. Volgens die iWeathar-weerstasies het die kwik op plekke tot onder vriespunt gedaal. Hier is van die weerstasies se temperature…
Foto van die Week: 19 Julie 2024
Foto’s van die Week: 12 Julie 2024
Foto: Wildehondekloof Foto: Annelien Smith Foto: Marietjie Barnard Foto: Jacques Marais
Foto van die Week: 28 Junie 2024
Foto van die Week: 14 Junie 2024
Kieter was verheug oor verlede week se heerlike reën, kat lyk effe minder beïndruk oor die feit dat hy nat en koue weersomstandighede moes aandurf. Skets Janien Müller