Kieter & Kat
Kat lyk glad nie in sy skik nie maar tog verlig dat hy skoon en moddervry is. Kieter wil ook graag skoon kom, en nie op die tradisionele manier soos katte hulself was nie, maar ons twyfel of hy Kat se voorbeeld gaan volg en ook in die bad spring.