Weermag

Goeie voordele vir oud-weermaglede

DIE SA Weermagvereniging het Saterdag, 3 Oktober, ’n bekendstelling gehou by Kobus se Gat noord van Oudtshoorn wat deur sowat dertig lede bygewoon is. Oudtshoorn se burgemeester, Chris Mac-pherson, het die…


806 nuwe soldate

Deur Garnett Wicomb “VAN vandag af is julle soldate. Wees trots daarop en maak die Suid Afrikaanse Weermag trots.” So het die hoof van die SANW, gnl Solly Zacharia Shoke,…



Militêre basis kry nuwe tandarts

Deur Ilze-Mari Gründling OUDTSHOORN sal van Januarie volgende jaar af ’n nuwe boorling in die dorp hê – en sy sal die Suid-Afrikaanse Infanterieskool op Oudtshoorn se tandarts wees! Vonnie…





Johan se graf eindelik herstel

Deur Liesel le Roux DIE graf van Johann Meyer (20), ’n jong Oudts­hoorniet wat in 1987 in die grensoorlog in Angola gesterf het, is uiteindelik herstel met ’n nuwe beeld…