Marnus – Mnr SA Top 12
Marnus Botha – Gimmie matrikulant van 2011, en voormalige inwoner van Oudtshoorn is deur na die Top 12 vir Mnr Suid-Afrika 2024.Botha bly tans in Somerset-Wes saam met sy vrou…
Lees VerderMarnus Botha – Gimmie matrikulant van 2011, en voormalige inwoner van Oudtshoorn is deur na die Top 12 vir Mnr Suid-Afrika 2024.Botha bly tans in Somerset-Wes saam met sy vrou…
Lees Verder“Ek is hier om lewens te verander, ook myne.”So skryf Mia le Roux, een van die 16 finaliste in vanjaar se Mej SA-kompetisie, oor die rede vir haar deelname aan…
Oudtshoorniete kan hul volstruisvere regskud vir die naweek se 28ste Richard Griessen Repairs Klein Karoo Kampioenskappe, wat Saterdag 29 Junie 2024 plaasvind.Die gewilde ren vind soos elke jaar by die…
Na ongeveer drie maande is daar uiteindelik ’n ligpunt vir inwoners by Coronation Memorial Versorgingsoord, nadat daar by die instansie ingegryp is deur bekommerde familielede en ook lede van die…
Massas water het deur dele van die Klein Karoo gespoel, nadat reën oor die area op Saterdag 1 Junie 2024 begin uitsak het.’n Weerwaarskuwing oor nat, koue en winderige toestande…
Op Woensdag 29 Mei 2024, het Suid-Afrika se inwoners aan die 7de nasionale verkiesing deelgeneem. In die Klein Karoo het inwoners van ons mooi area ook hul kruisies gaan trek…
’n Rustige Saterdagmiddag het in ’n jaagtog en ongeluk geëindig toe ’n onbekende man in Hoopstraat, by ’n bakkie inbreek het.Rudi van der Walt en sy vriend, wat in Hoopstraat…
Saterdag, in die vroeë oggendure, is menige inwoners van die Klein Karoo met ’n pragtige dog unieke rooi skouspel bederf.Die fenomeen staan bekend as ’n Aurora, waarvan daar twee soorte…
Die land hou hul asems op, terwyl sowat 200 reddingswerkers in George, volstoom steeds aan die gang is om die slagoffers van Maandag se fratsongeluk in Victoriastraat te red. Sowat…
Talle inwoners en lede van die publiek is woedend nadat dit aan die lig gekom het dat Sydney Berry, die bestuurder van die motor waarin Marilize Nortier (18) in 2019…