Hoofartikels

Sentrum op skedule vir April

Indien alles vlot verloop en die kontrakteurs op skedule bly soos wat tans gebeur, is Oudtshoorn se grootste winkelsentrum teen die einde van April klaar. Die Hoorn het die konstruksieperseel…


Seun van 14 verdrink in plaasdam

Die ouers van ’n veertienjarige seun moes Sondagmiddag by ’n plaasdam op Stolsvlakte toekyk terwyl polisieduikers hulle seun se liggaam uit die water haal. Nehemia Jacobs het Saterdag omstreeks 12:00…



Die Hoorn nou gratis

Vandag, 1 November, is Die Hoorn presies twee jaar onder nuwe eienaarskap.Die eienaars, Jaco en Angelique Erasmus, het die koerant in 2022 by Schalk en Liesel le Roux gekoop.Met lewenskoste…



Seun verdrink in watergat

Die 17-jarige Léroy Roman van Dysselsdorp het Saterdag 12 Oktober verdrink terwyl hy en nog kinders in die Olifantsrivier geswem het.Léroy was ’n leerder by Eljada-Kairosskool.Hennie Baartman, skoolhoof van die…



Naweek vol geleenthede vir dorp

Die afgelope naweek het vier geleenthede duisende mense na Oudtshoorn gelok en weer eens getoon dat Oudtshoorn ’n ware Mekka vir ’n groot verskeidenheid aktiwiteite is.Vrydag het ongeveer 2 000…


Tuishuis se klip veilig in plek

Na bykans drie weke se gewoel en werskaf en onder Joost Pyck se kundige ambagsmanhande is die gedeelte van Tuishuis se gewel weer byna volledig.Die gedeelte wat Joost gemaak het…