Landbou

Prins Albert lewer land se top-Angora-boere

Deur Marlene Malan VAN HASSELT FARMING van Prins Albert is die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as Suid-Afrika se top-Angora-boere. Dié ma-en-seun-span, Gay en Jordi van Hasselt, het onlangs die Miyuki…


Saadproduksie: Opleiding tot voordeel van almal

ALTESAME 75 plaaswerkers en landbouers het op Donderdag, 3 Augustus, “sleutelmanopleiding” gekry wat deur Klein Karoo Saadproduksie in die Klein Karoo Beperk se boeresaal aangebied is. Die opleiding het gehandel oor…


Water altyd sensitiewe saak

DIE Stompdrift-Kamanassie Watergebruikersvereniging (SKWGV) het verlede week tydens ’n funksie by Nostalgie af­skeid geneem van sy uitvoerende be­amp­te van die afgelope 31 en ’n half jaar, George van Biljon. Van…


Adams is beste veiligheidsman

DIE sektorbevelvoerder: landelike veiligheid van Union­dale, sers Alan Adams, is tydens die Jaarkongres van Agri Wes-Kaap aangewys as die Beste Landelike Veiligheidskoördineerder in die provinsie en so vereer vir sy…





Droogte bring nood

Deur Tisha Steyn BOERE in die bedieningsgebied van die Herold Landbouvereniging is diep in die nood weens die voortslepende droogte. “Die situasie is besig om hand uit te ruk omdat…


Nuwe verbod op uitvoer van vars volstruisvleis

Risiko van H5N8-virus by volstruise in lente  Deur Tisha Steyn DIE risiko van ’n H5N8-besmetting onder volstruise is meer waarskynlik in die lente- en somermaande wanneer migrerende watervoëls meer algemeen…