Piet du Toit (68), ’n inwoner van Die Palms op Oudtshoorn, wys ’n massiewe tamatie wat hy in sy eie organiese groentetuin by sy huis gekweek het. Dié groot tamatie, met sy eienaardige gefrommelde vorm weeg ’n hele een kilogram, sê hy. Foto: Ilze-Mari Gründling