Moenie Open Studios die week misloop nie
MEER as 25 kunstenaars en fotograwe stal vandeesweek van Donderdag tot Sondag (5 tot 8 Julie) hul werk uit op die gewilde kunsfees Prince Albert Open Studios. Dié geleentheid is…
Lees VerderMEER as 25 kunstenaars en fotograwe stal vandeesweek van Donderdag tot Sondag (5 tot 8 Julie) hul werk uit op die gewilde kunsfees Prince Albert Open Studios. Dié geleentheid is…
Lees Verder• Open Studios (5 – 8 April) in Prins Albert Deur Marlene Malan LOUISA PUNT-FOUCHÉ van Prins Albert se skilderye en digkuns is ’n toonbeeld van haar gebondenheid aan die…
Ervaar meer as 25 kunstenaars en fotograwe se werk Deur Marlene Malan MEER as 25 kunstenaars en fotograwe stal volgende week hul werk uit op die gewilde kunsfees Prince Albert…
DEUR Angelique Erasmus AGT leerders van Fezekile Sekondêre Skool kon onlangs deel in ’n skilderprojek van die Suff Akademie en die Wes-Kaapse Departement van Kukltuursake. Die projek het hulle die…
Sally Arnold Foto: Marlene Malan Deur Marlene Malan BLOMME is misterieuse, energieke natuurskeppings. Hulle is simbole van betekenis – romantiek, geluk, hartseer en verlies. Hulle is die draers van emosionele…
Deur Ilze-Mari Gründling ’N DRAMA-GROEP van Beaufort-Wes bied die produksie Masala Saterdag (23 September) op Oudtshoorn in samewerking met die Oudtshoorn Munisipaliteit, die Oudtshoorn Youth Café en die SUFF Akademie…
Deur Wyndham Ewerts DIE United Congregational Church (UCC) se Kultuuraand Saterdagaand om die kerk se 180ste bestaansjaar te vier, was baie suksesvol, met talle mense wat gevra het dat dit jaarliks…
Deur Liesel le Roux Dit is ’n vriendelike Vrydagoggend in Rika Venter van Oudtshoorn se sitkamer. Op 83 jaar het dié merkwaardige vrou weer kunslesse begin aanbied, en sy en…