Kalender

Events Calendar

FRIDAY 31 August Official launch of the Biocultural Community Protocol for the Attaqua and Kannaland indigenous Khoi community. CP Nel Museum, Oudtshoorn. 10:00 – 14:00. SATERDAG 1 September • Bloeiselfees op…

Lees Verder

Events Calendar

DONDERDAG 23 Augustus Alzheimers Ondersteunersgroep vergader in die Bain Laverssaal in Millenniumpark op Oudts­hoorn. 15:00 (3 nm), Hettie Theron, die Suid-Kaapse verteenwoordiger van Alzheimer SA, sal die spreker wees. Kontakpersoon:…


Events Calendar

TOT 11 AUGUSTUS Art on Track by die Calitzdorp Stasie. Skilderye, beelde, keramiek, ens. Veiling van werke: Saterdag, 11 Augustus, om 18:30. Navrae: Sandy Chai­towitz (072 314 26020). 8 –…


Events Calendar

3 – 11 AUGUSTUS Art on Track by die Calitzdorp Stasie. Skilderye, beelde, keramiek, ens. Opening: Vrydag, 3 Augustus, om 17:00. Veiling van werke: Saterdag, 11 Augustus, om 18:30. Navrae:…


Events Calendar

VRYDAG 20 JULIE Klein Karoo Klanke 4. Kom ervaar die Klein Karoo se talent met Jakes Maverick, Joshua Paul Williams en Gerdus & Co. 20:00 – 23:00 by La Dolce Vita,…


Events Calendar

VRYDAG 20 JULIE Klein Karoo Klanke 4. Kom ervaar die Klein Karoo se talent met Jakes Maverick, Joshua Paul Williams en Gerdus & Co. 20:00 – 23:00 by La Dolce Vita,…


Events Calendar

DONDERDAG 21 JUNIE • Gemeenskapsvergadering met inwoners van Wyk 6 en alle rolspelers oor die Rose Valley Biblioteekprojek. Toekomsrus Gemeenskapsaal. 19:00.  Inligting sal verstrek word en inwoners kan in­sette lewer….


Events Calendar

15 -17 June Calitzdorp Winter Festival. Enquiries: Zelma Kriek: 082 576 5855; info@calitzdorpwinterfestival.co.za 16 – 17 Junie • Hondeskou op Oudtshoorn. Die Outeniqua Kennel Club en George Kennel Club se…


Events Calendar

DONDERDAG 7 Junie Gert Meiring, bestuurder van Huis Elsje op Mosselbaai en ’n kenner op die gebied van demensie lewer ’n insiggewende praatjie oor Demensie – feit of fiksie? 10:30….


Events Calendar

SONDAG 3 JUNIE Bikers vir Liefdadigheid se Paws in Need Run na Oudtshoorn Dogs in Need by die Oudtshoorn Diereskut. Vertrek 11:00 vanaf die parkeerterrein voor Checkers, Redefine Square, George…