Events Calender

DONDERDAG 18 OKTOBER
• Kango Agri Expo: Oudtshoorn Proefplaas, Kamnatieloop. Navrae: 083 500 5900.

• Alzheimer Ondersteuningsgroep. Kom gesels saam en geniet ’n koppie tee. 15:00. Laaste ver­ga­dering vir die jaar. Bain Laverssaal, Millenniumpark. Kontakpersoon: Christine Nelson (073 366 3216).

• Die Vriende van die C P Nel Museum bied inte­res­sante besprekings aan oor die militêre ge­skie­denis van Oudtshoorn ter viering van die einde van die Eerste Wereldoorlog 100 jaar ge­lede. 18:00 by O’Flinn’s by die Le Roux Dorps­huis Museum. Die sprekers, Reinderd Visser en Peter Gray, is kenners van die dorp se militêre geskiedenis. Almal welkom. Ligte verversings.

DONDERDAG – SATERDAG 18 – 20 OKTOBER
Prins Albert Landbouskou.

SATURDAY 20 OCTOBER
4th Celebration Spring Festival (OSF). Music Festival with the famous Distruction Boyz and various other artists. Gates open 12:00. Bongolethu Stadium. Tickets (R80 upwards) at Shoprite/Checkers. Enquiries: 078 709 1263.

SATERDAG 20 OKTOBER
SWD Meestersatletiek- en Talent-identifiserings­kampioenskap, De Jager Sportstadion, Oudts­hoorn. Navrae: 083 504 9666.

DONDERDAG – SONDAG 1 – 4 NOVEMBER
Prince Albert Leesfees. Vir inligting en aanlyn- kaartjieverkope, laai die Prince Albert Leesfees 2018-App af by Google Play, of besoek www.princealbertleesfees.org.

WOENSDAG 14 NOVEMBER
Oudtshoorn Drankforumvergadering. 14:00. Her­nuwing van dranklisensies voor 31 Desember 2018. Navrae: ao Andries Marais (044 203 9094).