Polisie waarsku teen motordiefstal dié Mei
DIT is Meimaand en maak daarom seker jy parkeer jou motor of bakkie saans agter slot en grendel – letterlik! Dit is die boodskap van kapt Wynand du Plessis, ’n…
Lees VerderDIT is Meimaand en maak daarom seker jy parkeer jou motor of bakkie saans agter slot en grendel – letterlik! Dit is die boodskap van kapt Wynand du Plessis, ’n…
Lees VerderDIE naweek begin ’n nuwe interskole-tradisie tussen die Hoërskool Oudtshoorn (Struisies) en die Hoërskool Overberg van Caledon (Ovies). Die eerste wedstryde skop Vrydag af met ’n skaak- en ’n redenaarskompetisie…
Elke Oudtshoorniet en besigheid wat trots is op die dorp en wil bydra om die dorp skoon te hou, word uitgedaag om aan TrapsuutjiesProjekte se maandelikse #trashtag volgende Woensdag (15…
‘n Weerwaarskuwing vir die oostelike dele van die Sentrale en Klein Karoo is pas deur die Tuinroete Distriksmunisipaliteit uitgestuur. Moontlike hewige donderstorms met moontlike hael en vloede word vir vanaand…
Dit is Meimaand en maak daarom seker jy parkeer jou motor of bakkie saans agter slot en grendel – letterlik! Dit is die boodskap van kapt Wynand du Plessis, ’n…
Deur Liesel le Roux LEERDERS wat betrokke was by ’n bakleiery verlede Woensdagmiddag op die skoolterrein van die Hoërskool Oudtshoorn is geskors hangende ’n tugverhoor, sê Jessica Shelver, woordvoerder van…
OUDTSHOORN se Grootkop Stortingsterrein word tans oor ’n afstand van 2,2 km met ’n industriӫle betonomheining omhein. Volgens ’n persverklaring van die Oudtshoorn Munisipaliteit het werk aan die heining deur Hyman…
Kiesers sal op verkiesingsdag – Woensdag 8 Mei – twee stembriewe ontvang waarop hulle hul kruisies kan trek – een om vir die volgende vyf jaar ’n regering te verkies…
Deur Schalk le Roux “DIT was ’n professionele job,” sê André van Greunen van Timbercity in Jacobsonstraat op Oudtshoorn oor inbrekers wat tussen Dinsdagaand en Woensdagoggend deur die besigheid se dak…