Things to do in Prince Albert this December
Prince Albert is ready to blow you away with the grandeur of the great Karoo this December. These days it’s so easy to get disconnected to your loved ones, which…
Lees VerderPrince Albert is ready to blow you away with the grandeur of the great Karoo this December. These days it’s so easy to get disconnected to your loved ones, which…
Lees VerderDie tweede verdagte wat vir die moord op die Oudtshoorn-soldaat Preston Titus (47) aangekeer is, het vanoggend (Donderdag) vlugtig in die Oudtshoorn Landdroshof verskyn nadat hy eergister in Port Elizabeth…
• Moord op Preston Titus Deur Liesel le Roux ’N TWEEDE MAN is Dinsdagaand ná toegewyde speurwerk in Port Elizabeth in hegtenis geneem in verband met die moord op Preston Titus (47). Dié…
Deur Liesel le Roux DIE Groter Oudtshoorn-raad het Dinsdag by sy laaste raadsvergadering vir 2017 ’n voorstel aanvaar vir die vestiging van ’n herwinningsaanleg vir Oudtshoorn by die huidige Grootkop-stortingsterrein….
Deur Liesel le Roux TALLE besighede en inwoners in die midde-dorp van Oudtshoorn het gister nie telefoniese en/of internet-verbinding gehad nie as gevolg van ’n stelsel-opgradering deur Telkom. Die kantore…
Rhodé Snyman (regs), uitvoerende hoof van Kunste Onbeperk, die maatskappy wat die KKNK en Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn aanbied, en die voorsitter van Kunste Onbeperk, Crispin Sonn, vanoggend by…
’n 23-jarige man het vanmiddag in die Oudtshoorn Landdroshof verskyn in verband met die moord op Preston Titus verlede Vrydagaand in sy huis in die weermagkamp op Oudtshoorn. Titus, ‘n…
DIE Oudtshoorn Polisie het goeie vordering gemaak met sy ondersoek na die moord op Preston Titus (47), stafsersant by die Oudtshoorn Infanterieskool wie se lyk verlede Vrydagaand teen middernag in…
Deur Liesel le Roux DIE R328 tussen Oudtshoorn en die Kango Grotte sal tydens die somervakansie oop wees vir normale tweerigtingverkeer vanaf 15 Desember tot 10 Januarie. Die pad word…