Wie se hart klop onder die enjinkap?
DIE motorwêreld is maar ’n snaakse plek. Produkte is tot ’n groot mate dieselfde, en tog ook nie. Dié een het bietjie meer krag, dáárdie een is slim genoeg om…
Lees VerderDIE motorwêreld is maar ’n snaakse plek. Produkte is tot ’n groot mate dieselfde, en tog ook nie. Dié een het bietjie meer krag, dáárdie een is slim genoeg om…
Lees VerderMET die aantreklike Creta, wat me-dedingend geprys is, het Hyundai die baie bedrywige mark van middelslag kompakte sportnutsvoertuie betree. As die Creta, wat die kleinste van Hyundai se sportnutsvoertuie is, in…
DIE nuwe Toyota Yaris Pulse 1.5, wat so pas in Suid-Afrika bekend gestel is, spog met ’n splinternuwe 1500cc-enjin wat volgens Toyota nie net 12% meer krag lewer nie, maar ook…
DAAR is pas inligting bekend ge-maak wat vir ons ’n kykie gee na pres Donald Trump se nuwe presidensiële motor. Die spesifikasies is verbysterend. ’n Vloot van twaalf Cadillacs teen…
KAN ek begin deur eers vir Ford SA geluk te wens met die wyse waarop die maatskappy sy kliënte uiteindelik tegemoet gekom het ná die Kuga-fiasko. Vir diegene wat nie…
DIE president en hoof uitvoerende beampte van Ford SA, Jeff Nemeth, se plek is begin vandeesmaand ingeneem deur Casper Kruger, wat as besturende direkteur aangestel is. Kruger sal help om om…
Ek het nou onlangs afgekom op ’n baie goeie artikel op die webtuiste wheels24, wat vertel watter karre word waar vervaardig. Die skrywer het tong in die kies geskryf dat…
Deur Ben du Preez ALTESAME 27 renjaers van Oudtshoorn en George het Saterdag mekaar die stryd aangesê op die Arnold de Jager-ovaalbaan by Oudtshoorn. Daar is meegeding in vyf kategorieë, naamlik…
“Waar daar ’n rokie trek … brand daar ’n Ford Kuga” of “Ek brand van begeerte om ’n Ford Kuga te besit” of “Daar is ’n dorp in die Vrystaat…