Motors

Hoë petrolprys só hokgeslaan

Deur Wyndham Ewerts IS dit ’n oulike klein karretjie, of is dit nou ’n bromponie? Nee, nie een van die twee nie. Dis ’n bromkarretjie met drie wiele! Volgens oom…


Bisarre wêreld van die motorhandel!

DIE motorwêreld is maar ’n eienaardige affêre. Die talle soorte motorprodukte is tot ’n groot mate maar dieselfde, en tog ook nie. Dié een het bietjie meer krag, daardie een…


Vuurwaens op Oudtshoorn

Deur Angelique Erasmus DIE jaarlikse Thunder Tour, het weer sy opwagting in Oudtshoorn gemaak op Woensdag en is met groot opwinding deur Oudtshoorniete ontvang. Hierdie is die 9de jaar waar…


Wiele en die Groot Skerm

VANDEESWEEK gaan loer ons na die invloed wat die Groot Skerm op die motorbedryf het en gehad het. En as ek praat van die Groot Skerm verwys ek na Hollywood…


Heelwat opwinding in motormark!

’N BLITSOPNAME onder plaaslike motorhandelaars het aangetoon dat ’n verskeidheid nuwe voer-tuie binnekort bekendgestel en hier op Oudtshoorn beskikbaar sal wees. Die nuwe Toyota Rush, ’n klein sportnutsvoertuig, word volgende week…


Hilux steeds topverkoper

DIE Toyota Hilux se verkope in Suid-Afrika vir Mei vanjaar bewys weer eens die plaaslike gewild-heid van die bakkie. Altesame 3338 Hilux-bakkies is verlede maand in Suid-Afrika verkoop. Die bakkie wat…


Blou bloed wiele

’n Massiewe hoeveelheid mense – volgens Nielsen Data ’n volle 29 miljoen – het Saterdag, 19 Mei, vasgenael voor die televisie gesit om te kyk hoe Prins Harry en Meghan…


Enige kleur … solank dit swart is!

VAN die heel begin af was kleurkeuse in die motorbedryf net so belangrik soos jou keuse van fa­brikaat. Henry Ford se nou reeds baie bekende woorde – “Enige kleur ……


Splinternuwe Yaris hier!

DIE heel nuwe Toyota Yaris, wat so pas in Suid-Afrika bekendgestel is en nou by Klein Karoo To-yota op Oudtshoorn beskikbaar is, is omvattend vernuwe en vergroot vergeleke met vorige modelle….