Motors

Model T Fords besoek Oudtshoorn

’N GROEP van digby vyftig Ford-motors wat almal voor 1931 vervaardig is, besoek Oudtshoorn van Woensdag (7 Februarie) tot volgende Vrydag as deel van die Model T Fordklub van Suid-Afrika se…


‘Silly Season’ is op ons

Toe ons weer ’n slag ons ogies uitvee en rondom ons kyk, is 2017 op sy rug en het wat die Engelse gemeenskap as die “silly season” beskryf, aangebreek! Die…


’n Man met passie vir motors!

Deur Schalk le Roux PIETER RETIEF, bekende afgetrede sakeman van Oudtshoorn, het sy lewe lank ’n passie vir motors gehad. Hy het sy eerste motor vir 10 pond (R20) gekoop…


Twee Oudtshoorniete tweede in hul klas

Wegry Bull Run 2017 Deur Ilze-Mari Gründling DIE twee Oudtshoorniete wat aan vanjaar se WegRy Bull Run deelgeneem het onder hul naam “Grootvoël Paradys” het die tweede plek in hul…



Vakansiewenke vir motors

Deur Wyndham Ewerts DIE September-skoolvakansie is weer hier en baie gesinne sien uit na ’n reis na familie en vriende. Hier is ’n paar nuttige wenke: Vars koue water, iets…



Reswaarde of nie?

Motor koop is nie perde koop nie…of wat praat ek alles? Soos al verskeie kere tevore in die rubriek genoem is, sal die aankoop van ’n motor vir Jan Alleman…


Watter karre en waar…?

Ek het nou onlangs afgekom op ’n baie goeie artikel op die webtuiste Wheels24 wat vertel watter karre waar vervaardig word. Die skrywer het tong in die kies geskryf dat…