Events Calendar
SATERDAG 29 FEBRUARIE NG Kerk Oudtshoorn-Suid Dankfeesbasaar. 10:00. Etekaartjies: Gebraaide hoenderboudjie met dy, twee slaaie en broodjie (R50) en skaapbredie met stampmielies (R60). Kaartjies te koop by die kerkkantoor 044…
Lees Verder