Events Calendar

Donderdag 30 Januarie
Oudtshoorn Kunstevriende bied aan Charl du Plessis in die produksie Freehand. Cape Karoo Ostrich Emporium, Oudts­hoorn. 19:00. R100. Kaartjies beskikbaar by Die Herrie (044 272 5688) of Antoinette (084 567 1030).

Saterdag 1 Februarie
Interprovinsiale Tweekamp. Highgate, Oudts­hoorn. 07:30. Vir meer inligting, kontak Dave van der Walt by 082 773 4901.

Saterdag 1 Februarie
Colour run. Laurus Oudtshoorn. Kaartjies by die skool te koop. Vir meer inligting, kontak 078 674 1106.

Saterdag 1 Februarie
Kansa Relay for Life: prettige deurnag-spanondervinding. Tartanbaan by De Jager Sportkompleks, Oudtshoorn. R100 pp (sluit luminaria-sakkie in). 18:00. Vir meer inligting, kontak Adri Odendaal by 072 133 0444.

Donderdag 6 – 9 Februarie
Monument Health Tankwa Trek: ikoniese berg­fietsren. Chandelier, Oudtshoorn. 06:30. Vir meer inligting, kontak 044 279 1013.

Vrydag 13 Maart
Eljada Nasorg bied aan Polka Dot and Stripes with a Mask Dance. Rolbalsaal, Oudtshoorn. 18:30. R65 pp. Bring ’n pienkniekmandjie; kontantkroeg beskikbaar; lucky draws. Kaartjies te koop by Susan: 072 954 1350.