Events Calendar

Donderdag 22 Jan – 22 Feb
Hanepootdruiwe pluk. De Krans, Calitzdorp. R9,50/kg. Solank vrugte hou. Pluk 7 dae per week. Vir meer inligting, kontak 044 213 3314

Donderdag 30 Januarie
Oudtshoorn Kunstevriende bied aan Charl du Plessis in die produksie Freehand. Cape Karoo Ostrich Emporium, Oudts­hoorn. 19:00. R100. Kaartjies beskikbaar by Die Herrie (044 272 5688) of Antoinette (084 567 1030)

Vrydag 13 Maart
Eljada Nasorg bied aan Polka Dot and Stripes with a Mask Dance. Rolbalsaal, Oudtshoorn. 18:30. R65 pp. Bring ’n pienkniekmandjie; kontantkroeg beskikbaar; lucky draws. Kaartjies te koop by Susan: 072 954 1350.