Events Calendar
Saterdag 27 Julie Skaapkop-aand by Turnberry Boutique Hotel, Oudtshoorn. Kontak 044 279 3268. Wednesday 31 July – 2 August Animal portrait painting workshop with Elize Bezuidenhout. For enquiries contact Marline…
Lees VerderSaterdag 27 Julie Skaapkop-aand by Turnberry Boutique Hotel, Oudtshoorn. Kontak 044 279 3268. Wednesday 31 July – 2 August Animal portrait painting workshop with Elize Bezuidenhout. For enquiries contact Marline…
Lees VerderDonderdag 18 Julie #Trashtag vir Mandeladag. Kom werk as span om rommel te verwyder. 10:00 – 12:00. Hv Asstraat en Wolfweg, Bridgton asook kloofarea agter De Viliers Primêr, Bridgton. Wees…
Sondag 14 Julie 3-Ganggesinsete ten bate van Eljada Nasorg. De Opstal, Oudtshoorn. 11:30. R150 (volwassenes) en R100 (kinders). Sluit in twee soorte sop vir voorgereg; twee soorte vleis, gebraaide aartappels,…
Saterdag, 6 Julie Klein Karoo Kampioenskappe by die Ovaalbaan buite Oudtshoorn. Navrae: Dirk van der Westhuizen: 072 854 8830. Sondag, 14 Julie Gesinsete ten bate van Eljada Nasorg. De Opstal,…
Donderdag 27 Junie – 29 Junie NG Kerk-Noord Wintermark. Oudtshoorn. Navrae, kontak Ronel: 072 111 2522 Wednesday 3 July Narcotics Anomymous meeting for the public. Presbyterian Church, Baron van Reede…
Wednesday 26 June Oudtshoorn and De Rust Tourism Pub Quiz Network Evening. 18:30. Turnberry Boutique, Oudtshoorn. R100 per team. For enquiries and entries, contact Corleen: tel 044 279 8532 /…
Donderdag, 13 Junie Droogtes – hulle geaardhede en herhaling. Die verhale van rampe gelees in die klippe van Oudtshoorn. Moenie dié praatjie deur dr Gideon Hendrik Groenewald, Suid-Afrikaanse wetenskaplike met…
Dinsdag 11 Junie Oudtshoorn Kunstevriende bied aan: Aniel E-werts se debuutklavieruitvoering.18:30. Klein Karoo Ostrich Emporium, Oudtshoorn. Kaartjies te koop by Emporium. Vir navrae, kontak Antoinette: 084 5671030 Donderdag 13 Junie…
Vrydag 31 Mei Wegneem-snoekete (snoek, patat, slaai, konfytbroodjie en nagereg).17:00-18:00. R70. NG Kerk Oudthoorn-Suid. Koop kaartjies by Mariana: 044 279 1900. Saterdag 2 Junie Bikers vir liefdadigheid-saamtrek ten bate van…
Donderdag 23 Mei Die toneelstuk Donkie met Frank Opperman ten bate van Hanjo van Heerden se mediese koste.18:30. R100. Langenhoven Gimnasium-skoolsaal. Kaartjies by Die Herrie. Saterdag 25 Mei AP Kerk…