Events Calendar

Saturday 15 February
Leopard Crawl Trial Run. Wesbank Primary School, Oudtshoorn. 07:00. For more information, contact 072 115 7848

Vrydag 6 Maart
Kuieroggend: Hoër Meisieskool ‘Old Girls’ van St. 6 tot St 10 (As jy net tot St 8 daar was, is jy ook welkom). Enchanted, Oudthsoorn. 09:30. Kontak Hazel by 082 651 8037 en Marie 076 537 3036

Vrydag 13 Maart
Eljada Nasorg bied aan Polka Dot and Stripes with a Mask Dance. Rolbalsaal, Oudtshoorn. 18:30. R65 pp. Bring ’n pienkniekmandjie; kontantkroeg beskikbaar; lucky draws. Kaartjies te koop by Susan: 072 954 1350.