Koop jou Ek is Oudtshoorn-plakker! 01/31/2019 ’n Verskeidenheid Ek is Oudtshoorn-plakkers is nou by PostNet op Oudtshoorn te koop. Plak die plakker op jou motor, karavaan, sleepwa, ens. Die plakkers kos R12, en is ’n inisiatief van die Oudtshoorn Besigheidskamer.