Wenners van die Oudtshoorn Besigheidskamer se gholfdag van 2 Junie 2021
Die wenners van die Oudtshoorn Besigheidskamer se gholfdag op Woensdag, 2 Junie, met ’n telling van 46 punte was Ian Laubscher (naaslinks) en Sergio Arries (middel). By hulle is van links Jacobus Maloney van die Oudtshoorn Besigheidskamer; Louis Willeman namens die borg, Timbercity; en Paul Stroebel, Oudtshoorn Gholfklub-klubkaptein. (Foto verskaf)