
Trompoppie-koors loop hoog
Die trompoppie-seisoen op Oudtshoorn is beslis op dreef, ter voorbereiding vir opkomende distriks- en nasionale kompetisies. Saterdag het spanne van die Groter Oudtshoorn, De Rust en Dysselsdorp ingesluit, weer hul staal gewys by die De Jager Sportkompleks. Bo is Môrester Hoërskool aan die beurt, en links is een van Van Reede se trompoppies in aksie, glimlag en al.
Foto’s: Stefan Skapie Goosen
