SWD Eagirls klop Pumas

Die SWD Eagirls het verlede naweek, 8 Julie weereens geseëvier toe hulle die Pumas vroue-span met 88 - 5 geklop het. Die wedstryd het by die Bridgton sportgronde plaasgevind. Foto: Ebenezer Titus