Swemmers van die Fish Eagles Swemklub op Oudtshoorn wat die naweek aan die 40ste Freda Barnard-swemgala deelgeneem het, is agter van links Christiaan van Biljon, Ninke Griffioen, Mia Hugget, Emma van der Westhuizen, Jancke Potgieter (brons-medalje vir 50 m borsslag), Jada Coetzee en Beate Fullard. Voor van links is Delia van Biljon (afrigter), Nina Cloete, Kenzy Barnard, Engela de Wet, Daniel Anke en Nelleke Durand (brons-medalje vir 50m vlinderslag). Foto: Stefan Skapie Goosen