DIE Oudtshoorn Posduifklub se wedvlugte was verlede naweek vanaf Britstown gevlieg.
MJ Pienaar het in die Junior afdeling koning gekraai en die trofee huis toe geneem.
Wedvlug 11-uitslae: Klein Karoo Lofts – 1, 6, 9 en 17; Dirk Greeff Lofts – 2, 3, 4, 7, 12, 22, 23 en 26; Night Drop Racers – 5, 10, 11, 14, 19, 25 en 30; Thelma’s loft – 8 en 28; Hannes Smit – 13, 16 en 21; Ockie Olivier @ Abi – 15, 18 en 27; MJ Pienaar – 20; AMJ Lofts – 24 en 29.
Wedvlug 12-uitslae: Dirk Greeff Lofts – 1, 6, 9, 18 en 30; Hannes Smit – 2 en 15; AMJ Lofts – 3, 10, 14, 17, 25 en 26; Ockie Olivier @ Abi – 4, 5, 20 en 23; MJ Pienaar – 7, 27 en 29; Klein Karoo Lofts – 8, 13, 16, 19, 21 en 24; Night Drop Racers – 11, 12, 22 en 28; Thelma’s loft – 42. (Deur Lindi Brill)
Posduifklub se wedvlug uitslae
MJ Pienaar in die junior afdeling met die trofee wat hy gewen het. Foto: Verskaf