Oudtshoorn besigheidskamer se maandelikse Gholfdag wenners

Die Oudtshoorn Besigheidskamer se maandelikse gholfdag wat Woensdag (1 Maart) by die Oudtshoorn Gholfbaan gespeel is, is deur Fanie Fourie (naaslinks) en Jacques Terblanche (naasregs) gewen. By hulle is Jurie Neethling (links), klubkaptein van die Oudtshoorn Gholf-klub en Lourens Swanepoel van Coetzee en van der Bergh Prokureurs wat die Besigheids-kamer verteen- woordig het. Foto: Stefan Skapie Goosen