Oudtshoorn Besigheidskamer Gholfdag wenners

Woensdag (5 Oktober) se Oudtshoorn Besigheidskamer gholfdag was ’n besonderse een met die jongste wenner nog. Jenovan Abrahams (naaslinks) is slegs 12 jaar oud en het saam met sy spanmaat, Anton Theunissen (middel) die dag op 50 punte gewen. By hulle is Jurie Neethling (links), Oudtshoorn Gholfklub kaptein, en Jan le Roux van die dag se borg, Efficient Wealth. Foto: Stefan Goosen