Harlequins klop Barbarians op tuisveld

Die spanne van die Harlequin Forces het verlede Saterdag teen die Barbarians op hul tuisveld in Oudtshoorn gespeel. Die A-span het met vasberadenheid hul wedstryd gewen met ’n puntetelling van 48 – 41. Die B-span het hul wedstryd verloor met 29 punte teenoor 38. Die C-span se telling was 9-47. Foto: Verskaf