Fourie en Tameré presteer by SA’s

Foto verskaf

Fourie Delport en Tameré Swart het die vakansie aan die Suid-Afrikaanse Tennis Kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Albei het in die top 16 geëindig in die enkelspelkategorie.

Tameré het 10de gekom en Fourie 14de.

Die kampioenskappe moes egter kortgeknip word weens reën.

Albei is ook opgeneem in die SA Skolespan wat later vanjaar na Londen toer om daar deel te neem.

Beide is leerders van Langenhoven Gimnasium. (ANGELIQUE ERASMUS)

Be the first to comment on "Fourie en Tameré presteer by SA’s"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*