Langenhoven se eerste seuns- en dogters-hokkiespanne het tydens die vakansie in Kaapstad gaan toer vir die Belgotex Sportfees. Tydens die toer het hul teen die land se top hokkieskole wedstryde gespeel. Die seunspan het 7de uit 48 spanne geëindig. Foto verskaf
Be the first to comment on "Suksesvolle toer vir Gim-hokkiespanne"