Ten spyte van Woensdag se reën, het 44 spelers afgeslaan vir die Oudtshoorn Besigheidskamer se maandelikse gholfdag. Die dag is deur Van der Berrg Vervoer en Volmoed Quarries geborg. Die eerste vyf plekke het vleispryse ontvang.
Die eerste drie plekke was as volg:
Eersteplek: Ian Laubscher en Sergio Arries met 78 punte
Tweedeplek: Gary Hutchins en Mark Galbraith met 73
Derdeplek: Adrian Cupido en André Plaatjies met 73. (HANNES VISSER)
Besigheidskamer gholfdagwenners

Be the first to comment on "Besigheidskamer gholfdagwenners"